
Pale Toe!
Pale Toe! - Avonture in die Rugbywêreld (Afrikaans, Paperback)
R 230.00
Loot · checked Today
- Average
- R 230.00
- Lowest seen
- R 230.00
- Highest seen
- R 230.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 10 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
In hierdie boek skryf die veteraan-rugbyskrywer Michael Green, nes in sy vorige boek Stryd van die Reuse, oor ’n paar wonderlike karakters wat deur die jare hul talente op die rugbyveld uitgestal het. Dis nou manne soos Kwagga Smit, Beast Mtawarira, Percy Montgomery, Chester Williams en prins Alexander Obolensky, om net ‘n paar te noem. Green vertel ook van sy eie avonture, soos van die dag toe die voormalige Springbokkaptein Joost van der Westhuizen hom dik wou tik; en oor die dag toe ‘n dorp se drank opgeraak het ná ‘n onverwagte sege teen die All Blacks en oor die Stellenbosch-kroegspan se omstrede rugbytoer waar die dronk spelers graag“springhaas-springhaas” gespeel het. Nie jou alledaagse rugbyboek nie. Dit is ‘n rugby-rondomtalie wat jou gaan laat lag, huil en ril van lekkerkry!