Pampoenpit Kry 'n Beat

Pampoenpit Kry 'n Beat

Pampoenpit Kry 'n Beat (Afrikaans, Paperback)

R 160.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 199.00
Last change
-R 39.00
First indexed
18 Jul 2023
Retailer
Loot

Description

Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis …

Die musiek is ongeduldig,
dit wil almal graag laat sing.
Die ritme wil die hele buurt
laat dans en laat rondspring!

Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!