2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 124.54
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- R 30.00
- First indexed
- 20 Jun 2025
- Vendor
- Takealot
Prinses Paris het 'n besige dag voor haar. Maar as haar kroon gesteel word, is Paris bang dat sy nie die koning sal kan verteenwoordig nie. Sy ontmoet luiperde, 'n olifant en 'n buffel en sy besef dat elkeen 'n unieke probleem het. Maar sal sy hulle kan help? En sal sy haar kroon betyds terugkry om die koning te kan ontmoet? Kom saam op hierdie Afrika-avontuur met Paris, Kobe en Chunk (die hele Tebow-familie) en besef dat om ander te help die belangrikste doel van alles is.