
Pa's En Seuns
Pa's En Seuns - Bou 'n Sterk Pa-Seun Verhouding Wat Tot Eer Van God Is (Afrikaans, Paperback)
R 119.00
Loot · checked 29 days ago
- Average
- R 106.63
- Lowest seen
- R 90.00
- Highest seen
- R 119.00
- Last change
- -R 7.00
- First indexed
- 18 Apr 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Wil jy graag ’n nouer band hê met jou seun? Wil jy die tipe verhouding hê wat God eer en vir jou en jou seun ’n seën sal wees, nou en vir die res van julle lewens?
In Pa’s en seuns moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid, liefde, waardering, genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees.
Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.