Paul en Vlekkie

Paul en Vlekkie

R 232.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 33.00 at Loot

Loot sells it for R 199.00. Compare every offer

Average
R 139.00
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 264.00
Last change
R 93.00
First indexed
08 Aug 2023
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Paul en Vlekkie

    Checked 28 Sep 2026

    R 199.00

    View
  • Takealot This listing

    Paul en Vlekkie

    5.0(1) Checked 18 days ago

    R 232.00

    +R 33.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat.
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd. Paul weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy nie die hondjie verloor nie. Maar om die regte ding doen bring vir Paul onverwagse geluk... Dis ’n pragtige storie wat hartsnare roer. Dit leer kinders dat “optelgoed” nie “vatgoed” is nie en dat dit aan die regte eienaar behoort. En selfs, om die regte ding te doen, is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.

What's in the box
1 x Book