Perspektief op die Heilige Gees

Perspektief op die Heilige Gees

10 Studies tot die ontsluiting van 'n Geesvervulde lewe

R 82.00
5.0(6)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 9.00 at Loot

Loot sells it for R 73.00. Compare every offer

Average
R 78.92
Lowest seen
R 65.00
Highest seen
R 82.00
Last change
R 17.00
First indexed
05 Aug 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kom stap saam met Stephan Joubert in die Bybelstudie Perspektief op die Heilige Gees op die spoor van God se spesiale Helper en ontsluit 'n waarlik Geesvervulde lewe.

Die 10 studies in hierdie Bybelstudie draai om temas rakende die werking van die Heilige Gees, soos: vol van die Heilige Gees, dra vrug wat die Gees verheerlik, getuies van die Heilige Gees en die Gees maak regtig vry. Stephan Joubert wil lesers herinner aan die hemelse hulp wat ons in ons moeilikste tye kan kry en mense se aandag op die wonders van die Gees vestig.

Elk van die 10 studies sluit af met 'n kort samevatting wat die kernwaarhede van die spesifieke gedeelte saamvat.

Perspektief op die Heilige Gees is ideaal vir individuele of groepstudie en sal lesers lei tot 'n Geesvervulde lewe.

What's in the box
1 x Boek

Similar products