
Pharos Afrikaans-English Klein Woordeboek / Little Dictionary
Pharos Afrikaans-English Klein Woordeboek / Little Dictionary (Afrikaans, English, Paperback, 14th Revised Edition)
R 453.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 453.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 455.00
- Last change
- R 26.00
- First indexed
- 23 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank 'n wenner. Die herverpakte uitgawe van Klein woordeboek bevat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat in omloop gekom het vanwee die veranderende situasie in Suid-Afrika, asook tegnologiese ontwikkelings. 'n Nuttige bylae bevat die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf ampstale.