- Average
- R 226.00
- Lowest seen
- R 226.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- R 49.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie is nie 'n storie van rags to riches nie. Phoebe Abrahams se mense van Grassy Park in die Kaapse Vlakte het immers status en styl gehad. Sy was boonop sexy én slim. G'n wonder die skrander senior student van Kommadagga in die Oos-Kaap, Jakes Gerwel, het haar op die UWK-kampus raakgesien nie.
Sy het hom leer ken as Gert. Wat 'n lelike naam, het sy gedink. Ook nie juis waffers wat looks betref nie. Maar toe sy hom die eerste keer in 'n Filosofieklas met digterdosent Adam Small hoor praat, is haar voorbehoude oor sy naam en voorkoms eensklaps vergete.
Die opgang wat Jakes-wat-Gert-was in die akademie en politiek gemaak het, was buitengewoon. Later, as visekanselier van die universiteit wat 'n tuiste vir linkses was, en as direkteurgeneraal in die kantoor van Nelson Mandela, het hy 'n enorme rol in ons politieke oorgang gespeel. As sy lewensmaat het Phoebe die wêreld gesien, en ontmoet. Sy was vir die rol uitgeknip.
Tien jaar ná Jakes se onverwagse dood vertel Phoebe met haar kenmerkende sin vir humor aan die gewilde skrywer Rachelle Greeff van hoogtepunte in hulle lewe saam. Sy maak ook haar hart oop oor haar sielsallenige laagtepunte en oor die "donker derde party" wat in haar en Jakes se huwelik nesgeskop het: 'n ongeneeslike geestestoornis. Maar met die regte hulp, begrip van geliefdes en deursettingsvermoë was dit nie vir Phoebe 'n doodsvonnis nie, en was selfs 'n skreef lig meermale vir haar genoeg.
Nelson Mandela het met hulle eerste ontmoeting verklaar dat hy nou verstaan waarom Jakes Gerwel die wêreld wil verander. Phoebe is inspirerend, en lewer bewys van die veerkragtigheid van die menslike gees.

What's in the box
1 x Book
Similar products
Takealot
Phoebe and Her Unicorn in Unicorn Theater (Phoebe and Her Unicorn Series Book 8)
R 189.00
−24%Takealot
Phoebe and Her Unicorn (Phoebe and Her Unicorn Series Book 1)
4.5(2)R 185.00R 245.00
Takealot
Camping with Unicorns (Phoebe and Her Unicorn Series Book 11)
5.0(1)R 219.00R 255.00

Loot
Finding Phoebe
R 299.00

Loot
Unicorn Crush 19 Another Phoebe and Her Unicorn Adventure
R 237.00

Takealot
Phoebe and Her Unicorn in the Magic Storm (Phoebe and Her Unicorn Series Book 6)
R 185.00

Loot
Phoebe the Moonlight Dragon
R 179.00

Loot
Phoebe
R 364.00

Loot
The Spellbinding Episodes of Phoebe and Her Unicorn
R 385.00

Amazon
Galactic Unicorn: Another Phoebe and Her Unicorn Adventure (Volume 22)
5.0(51)R 239.00

Loot
Camping with Unicorns
R 290.00

Loot
Unicorn vs. Goblins
R 237.00