Pieksel

Pieksel

R 155.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 149.54
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 155.00
Last change
R 10.00
First indexed
25 Jun 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Pieksel

    5.0(2) Checked 12 days ago

    R 155.00

    View
  • Loot

    Pieksel

    Checked 28 Sep 2026

    R 178.00

    +R 23.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vossie de Vos is stoksielalleen met niemand om mee te speel of hom geselskap te hou nie. Op ’n dag besluit hy om vir hom ’n maat te bou. Die oomblik toe sy robot, Pieksel, se ligte aan flikker verander Vossie se hele lewe. Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly? Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ’n humeur soos ’n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie.

Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar te sit. Op ’n dag besluit hy om vir hom ’n maat te bou. Al wat hy nodig het, is hope planne en allerhande goeters en katoeters.

Die oomblik toe Pieksel se ligte aan flikker en sy ratte klikketie-klak begin beweeg, verander Vossie se hele lewe. Pieksel is ’n briljante robot! Hy kan praat, speel, boeke lees en hy is die wêreld se beste boomklimmer. Saam met Pieksel is elke dag ’n avontuur, en Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?

What's in the box
1 x Book