Piet Pampoen en ander stories (Kur 2005): Grade 2

Piet Pampoen en ander stories (Kur 2005): Grade 2

Piet Pampoen en ander stories (Kur 2005): Grade 2 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed)

R 114.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 114.00
Lowest seen
R 114.00
Highest seen
R 114.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.