
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R 306.00
Loot · checked Today
- Average
- R 306.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 314.00
- Last change
- -R 8.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek
R 385.00

Takealot
Platinum KABV Afrikaans Huistaal Graad 4 Leerderboek
4.5(2)R 219.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek: Graad 9
R 221.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3
R 820.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3
R 314.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek
R 190.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek
R 323.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek
R 288.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 1
R 235.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal
R 362.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal
R 362.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal
R 215.00