
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 63.00
- Lowest seen
- R 63.00
- Highest seen
- R 63.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die duiwe wat elke oggend op Oom Paul se kop en skouers vergader is nie gewone kossoekers of verveelde sonbaaiers nie. Kerkplein se duif bevolking is 'n groep besorgdes wat bereid is om tot die laaste penveer vir Kerkplein as duiftuiste te veg.
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in 'n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme - en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan.