2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 179.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 373.00
- Last change
- R 80.00
- First indexed
- 03 Nov 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Dié jongste bundel van Antjie Krog verskyn agt jaar ná Mede-wete. Krog ontwikkel voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Daar is ’n onrusbarende kwesbaarheid, ’n brandende woede en ’n direktheid, en tegelyk ’n hartverskeurende deernis met die ouerwordende self.
In die openingsgedig skryf sy: “Dit kom nie meer op my af nie / die geluid/ die geluid van ’n gedig kom nie meer op my af nie.” En dan, teenstrydig hiermee, sleur Krog die leser in die daaropvolgende verse mee in ’n jubelsang en ook ’n klaaglied van die land wat geplunder word, maar ook die self wat plunder.
Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees. En hoe dit in Afrikaans kan klink en resoneer.

Similar products

Loot
Plunder and Deceit
R 383.00

Loot
Napoleon's Plunder and the Theft of Veronese's Feast
R 448.00

Loot
The Plundered Planet
R 424.00

Loot
From Plunder to Preservation
R 2 472.00
Takealot
Plundered Empire: Acquiring Antiquities from Ottoman Lands
R 8 875.00
Takealot
The Restituta Code
R 369.00

Loot
How Britain Underdeveloped the Caribbean
R 1 039.00

Takealot
Licence to loot
5.0(1)R 178.00
Takealot
The Plunder of Africa: Exposing the Exploitation of African Resources and How to End it
R 465.00

Loot
Goering's Man in Paris
R 544.00