Portchie
Van Tweeling tot Trafalgar Square
rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 256.42
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 265.00
- Last change
- R 56.00
- First indexed
- 28 May 2024
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar wie is die man wat agter die skilderye skuil? Waar kom die naam Portchie vandaan? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat, aangemeld om die wêreldbekende kunstenaar Portchie te word? Hierdie memoir kombineer Portchie se inspirerende verhaal met foto's, staaltjies en selfs resepte. Dit vertel die storie agter die storie: onopgesmuk, sonder tierlantjies, maar met 'n tikkie flair.