Pret Met Letters

Pret Met Letters

Pret Met Letters - Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Afrikaans, Paperback)

R 46.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 43.60
Lowest seen
R 41.00
Highest seen
R 46.00
Last change
-R 3.00
First indexed
22 May 2023
Retailer
Loot

Description

Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!

In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.

Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien