Pretoria en die Anglo-Boereoorlog

Pretoria en die Anglo-Boereoorlog

'n Gids tot geboue, terreine, grafte en monumente/Pretoria and the Anglo-Boer War / A Guide of Buildings, Terrains, Graves and Monuments

R 129.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 129.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 129.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Hierdie gids bied die besoeker of belangstellende die geleentheid om al die plekke in Pretoria en omgewing wat op die een of ander wyse 'n verbintenis met die Anglo-Boereoorlog gehad het, te besoek.
Hierdie gids bied die besoeker of belangstellende die geleentheid om al die plekke in Pretoria en omgewing wat op die een of ander wyse 'n verbintenis met die Anglo-Boereoorlog gehad het, te besoek. 'n Kort agtergrondskets word oor elke plek en die betrokke historiese figure gegee. Plekke wat naby mekaar le, is in afdelings saamgegroepeer. Tesame met die kaarte en kleurfoto's behoort dit maklik te wees om enige besondere plek te vind.