Prettige Feite: Wonder van die Woud

Prettige Feite: Wonder van die Woud

Prettige Feite: Wonder van die Woud - Propvol Prettige Feite & Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)

R 157.00

Loot · checked 29 Sep 2026

View at Loot
Average
R 157.00
Lowest seen
R 157.00
Highest seen
R 157.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters!

Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor 'n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer!