Prinses Anna

Prinses Anna

Of hoe ’n mens ’n held vind

R 56.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 56.00
Lowest seen
R 56.00
Highest seen
R 56.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Anna is vies. Sy het net die helfte van die koninkryk by haar pa, die koning, gekry. Die ander helfte kry die held - soos dit met egte prinsesse gebeur. Maar om 'n egte held te vind is vir Anna glad nie so maklik nie. En kan ertjies en paddas haar regtig met die soektog help?