- Average
- R 259.00
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 278.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk 'n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy 'n stert groei, veg teen 'n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend 'n splinternuwe storie! 1. Professor Fungus en die sneeumasjien 2. Professor Fungus en die monsterformule 3. Professor Fungus en die onsigbare skurk 4. Professor Fungus en die gekloonde konyn 5. Professor Fungus en die nare newe-effek eksklusief uitgegee in hierdie omnibus.

What's in the box
1 X Book