Professor Fungus Omnibus 2 (5-In-1)
Professor Fungus Omnibus 2 (5-In-1) (Afrikaans, Paperback)
R 253.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 224.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 253.00
- Last change
- R 29.00
- First indexed
- 07 Mar 2021
- Retailer
- Loot
Description
By Einstein se snor!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer 'n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met 'n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet 'n skurk met 'n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na 'n eienaardige seegedierte … en veg saam teen 'n weermag tuinkabouters!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
Professor Fungus en die robotkrisis Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment Professor Fungus en die diepsee-dilemma Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter
Hierdie boeke is deel van 'n reeks vir intermediêre lesers met 'n sterk fokus op wetenskap, humor en avontuur.