
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 29.00
- Lowest seen
- R 29.00
- Highest seen
- R 29.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
In hierdie keur van 35 stories vertel hy pittig van sy fyn waarnemings van veral die pronkers onder ons geveerde vriende - die vleiloerie met sy bloedrooi borsie, die fladderende, soetsappige suikerbekkies, parmantige bandkeel-kleinjantjies, tarentaalmannetjies wat in paartyd in gelid en kruis en dwars al waggelend agter die wyfie aandraf, en die kenmerkende gedrag van nog vele Suid-Afrikaanse voelspesies. Die leser deel sy plesier en verwondering aan die voelwereld wat ons omring. Read more