Prooi

Prooi

R 249.00
4.7(43)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 240.92
Lowest seen
R 201.00
Highest seen
R 369.00
Last change
R 10.00
First indexed
02 Apr 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Prooi

    4.7(43) Checked 11 days ago

    R 249.00

    View
  • Loot

    Prooi

    Checked 4 days ago

    R 326.00

    +R 77.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Griessel en Cupido soek nie die yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag op die korrupte president van sy tuisland.
Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie die docket he nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wereld se luuksste trein - waaruit Johnson klaarblyklik gespring het - is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dit is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy 'n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoenlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

What's in the box
1 x Book