
Protea se buitenste ruimte plakkerboek
Protea se buitenste ruimte plakkerboek (Afrikaans, Paperback)
R 149.00
Loot · checked Today
- Average
- R 149.00
- Lowest seen
- R 110.00
- Highest seen
- R 165.00
- Last change
- -R 16.00
- First indexed
- 03 Mar 2019
- Vendor
- Loot
n Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op 'n pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens. Dit is n kreatiewe en opwindende boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.