Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies

Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies

365 dagstukkies

R 279.00

Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 22.00 at Loot

Loot sells it for R 257.00. Compare every offer

Average
R 205.00
Lowest seen
R 205.00
Highest seen
R 279.00
Last change
R 74.00
First indexed
05 Apr 2024
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Psalms Vir Elke Dag

    Checked 29 Sep 2026

    R 257.00

    View
  • Takealot This listing

    Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies

    Checked 9 days ago

    R 279.00

    +R 22.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil h dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie n slegte met Hom moet deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.

In Psalms vir elke dag, 'n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis.

Dit sal jou:
Nader aan Jesus bring, en
Jou die geleentheid bied om die wysheid wat in Psalms opgesluit is, jou eie te maak.
Sakpasgrootte: 190 mm x 140 mm
376 pp
Pragtige hardeband-boek met lint as boekmerk
Lesersvriendelike fontgrootte en uitleg (in pantone-kleur)

What's in the box
1 x Boek