Raaiselkind (Film uitgawe)

Raaiselkind (Film uitgawe)

R 269.00
3.7(3)

rated at Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 239.00
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 269.00
Last change
R 30.00
First indexed
10 Dec 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Raaiselkind (Film uitgawe)

    3.7(3) Checked 4 days ago

    R 269.00

    View
  • Loot

    Raaiselkind

    Checked 6 days ago

    R 304.00

    +R 35.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sentraal in hierdie aangrypende verhaal oor outisme staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinslewe ontwrig "mens" te laat word. Parallel met Ingrid staan Miriam, die enigste een wat tot "Boetatjie" kan deurdring.
n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle gesinslewe ontwrig "mens" te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam - oppasma - wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot "Boetatjie" kan deurdring.