
RAKA en die Verloop van die Politiek van Suid-Afrika
RAKA en die Verloop van die Politiek van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
R 10.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 9.00
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 10.00
- Last change
- -R 1.00
- First indexed
- 17 May 2024
- Retailer
- Loot
Description
Wynand Harmse se beskouing van die politieke ontwikkelings in Suid-Afrika teen die agtergrond van die profetiese gedig deur NP van Wyk Louw, plaas beide in 'n nuwe perpsktief. Na tagtig jaar - `n interessante, maklik leesbare en boeiende uitleg van Raka deur `n bekende uitsaaier. Dit is moeilik om hierdie boek neer te sit. Kobus van Rooyen - Voorsitter van die Appelraad oor Publikasies (1980-1990).