
- Average
- R 142.72
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 301.00
- Last change
- R 182.00
- First indexed
- 21 Nov 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is ’n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur.
Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is ’n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiele instellings word op ’n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie. Raad word verskaf oor hoe om ’n begroting behoorlik op te stel – en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat ’n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat ’n mens op die finansiele pad kan laat struikel, word uitgewys. Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.
What's in the box
1 x Book
