Rang in Der Staten Rij

Rang in Der Staten Rij

R 70.00

Takealot ยท checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 70.00
Lowest seen
R 70.00
Highest seen
R 70.00
Last change
R 0.00
First indexed
15 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Vir Frank, 'n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg, is Anglo-Boereoorlog die begin van 'n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog en uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog?
Dis 1899 en die begin van die Anglo-Boereoorlog. Vir Frank Ingram, sy beste vriend Michal Ras en die se verloofde Kath Rouwenhorst begin dit in Oktober tydens 'n swierige verjaardagparty in die Boland. Vir Frank, 'n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg, is dit ook die begin van 'n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog. Later sal Frank homself afvra of die geweld van oorlog 'n sluimerende behoefte aan wreedheid in hom bevredig. En uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog? Die titel van hierdie ontroerende roman kom uit die ou Vrystaatse volkslied waarvan die eerste strofe lui: Heft Burgers 't lied der vrijheid aan / En zingt ons eigen volksbestaan! / Van vreemde banden vrij, / Bekleedt ons klein gemenebest, // Op orde, wet en recht gevest, / Rang in der staten rij.