Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Afrikaans)

Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Afrikaans)

Stories Oor Rugby en die Lewe

R 209.00
4.9(64)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 230.89
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 350.00
Last change
-R 141.00
First indexed
20 Jul 2023
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Afrikaans)

    4.9(64) Checked Yesterday

    R 209.00

    View
  • Loot

    Rassie

    Checked 2 days ago

    R 289.00

    +R 80.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy helelewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkende openhartigemanier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte. Hy onthulhoe ontwrigtend dit was om saam met 'n alkoholis-pa groot te word en geselsoor sy kinderjare in die konserwatiewe dorpie Despatch.

Hy kyk terug op 'n uitblinkerloopbaan as speler, wie se ingebore rugby-instink,vermo om 'n wedstryd anders te lees, en aptyt vir harde werk hom nog altydonderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy dit verkies om na urese videomateriaal te kyk om wenstrategie uit te werk.

Toe hy die geleentheidgebied is om as Springbok-kaptein vir sy land uit te draf, het hy di eer van diehand gewys.Rassie onthul hoe hy 'n belangrike deel van die ratwerk in Nick Mallett serekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990's was. Hy onthou diepyn van die 1999-W reldbeker en die besering wat 'n einde aan sy loopbaan asspeler beteken het.

Hy bespreek sy revolusion re afrigtingstegnieke, wataanvanklik afgelag en toe met ope arms aangegryp is, hoe hy dierugbystrukture by die Stormers die stryd aanges het en die te sinnige respekvan die Ierse aanhangers by Munster verdien het.Rassie praat oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstellingvan die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder 'n groot ophef ofomstredenheid, en hoe sy onverskrokke planne vir die effektiewerassetransformasie van die nasionale span onmiddellike sukses behaal het, watgelei het tot die Rugbyw reldbeker-triomf in 2019

.Lesers sal hulle verlustig in die agter-die-skerms-inliging oor interaksies,omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit 'n waarlikgrensverskuiwende lewe.

What's in the box
1 x Book