Rateltaai: Etienne Reynecke se reis van Tragedie to Triomf

Rateltaai: Etienne Reynecke se reis van Tragedie to Triomf

Tinus van Staden

R 99.00−36%
4.0(3)

rated at Takealot · checked 14 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 225.00
Last change
-R 56.00
First indexed
07 Jun 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Rateltaai: Etienne Reynecke se reis van Tragedie to Triomf

    4.0(3) Checked 14 days ago

    R 99.00

    View
  • Loot

    Rateltaai

    Checked 29 Sep 2026

    R 195.00

    +R 96.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop. Hy het geweier om oop te maak – toe sy milt bars, toe hy ’n beroerte gehad het en toe hy in die agterkop geskiet is. Boonop, ná ’n egskeiding daardie jaar, het sy twee liefingdogters na ’n ander stad verhuis.

Die noodlot het sy spraakvermoë gesteel en hom sy werk as kommentator by SuperSport gekos. Dit het hom, soos Reynecke dit stel, in ’n pampoen verander. Maar het hy geweier om bes te gee.

Dit was ’n stryd om sy krag en woorde te herwin. Tussendeur moes hy pa wees vir jong dogters. Hulle en sy vriende het hom gehelp om ná elke hamerhou op te staan.

Minder as twee jaar later, in Maart 2020, word Reynecke die Suid-Afrikaanse ligswaargewig-amateurkampioen in gemengde gevegskuns (MMA).

Hierdie is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

What's in the box
1 x Book