Rebecca (Hersiene Uitgawe)

Rebecca (Hersiene Uitgawe)

R 285.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 280.27
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 299.00
Last change
-R 14.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Rebecca (Hersiene Uitgawe)

    5.0(1) Checked 5 days ago

    R 285.00

    View
  • Loot

    Rebecca

    Checked 16 days ago

    R 312.00

    +R 27.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italie op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n "regte" werk. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.