
Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1) (Afrikaans, Paperback)
R 244.00
Loot · checked Today
- Average
- R 244.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 13 Apr 2022
- Vendor
- Loot
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare!
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.
Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:
- ’n Nag van angs
- Die hanswors
- Teddie se geheim




