
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 66.00
- Lowest seen
- R 66.00
- Highest seen
- R 66.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
'n Unieke skelmroman wat in 1260 in Vlaandere geskryf is en sedertdien een van die beroemdste Middelnederlandse tekste geword het.
Reinaard die Vos breek weg van die tradisie van ou fabels of diereverhale. Die vosverhaal is 'n bytende satire op die destydse politieke, sosiale en godsdienstige (wan) toestande. Die dinge wat deur die skrywer aan die kaak gestel word, is vandag nog deel van ons samelewing. Henri van Daele het die oorspronklike Middelnederlandse rymende eposse naatloos aanmekaargelas en in soepel prosa herskryf. Daniel Hugo se Afrikaanse vertaling maak dit ook Suid-Afrikaanse volksbesit.