
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 55.00
- Lowest seen
- R 55.00
- Highest seen
- R 55.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Verse gebaseer op die rol van perde in die wereldletterkunde deur 'n bekroonde romansier en digter.
Piet van Rooyen bring met hierdie werk twee van sy groot liefdes bymekaar: perdry en lees. Die gedigte in hierdie bundel, telkens gebaseer op tekste uit die wereldletterkunde waarin perde prominent figureer, word uiteindelik klein kamees van uiteenlopende eras, samelewings en ruimtes.