
Rewolusie Van Die Hart
Rewolusie Van Die Hart - Twee Vroue, Twee Lande, Een Stryd ... (Afrikaans, Paperback)
R 198.00
Loot · checked Today
- Average
- R 198.00
- Lowest seen
- R 198.00
- Highest seen
- R 198.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange na hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word n reis van vertroue in haar nuwe Verlosser. Deur n goddelike sameloop van omstandighede kruis Saleh se pad met die van Petrus Pretorius, n sendeling. Teen die spannende agtergrond van die rewolusie in Egipte van 2011 raak hul werelde met mekaar verweef.