RGS Group Woorde wat Rym Opvodekundige Spelitjie

RGS Group Woorde wat Rym Opvodekundige Spelitjie

R 89.00−15%
4.8(17)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot
Average
R 105.00
Lowest seen
R 40.00
Highest seen
R 119.00
Last change
-R 16.00
First indexed
01 Dec 2022
Retailer
Takealot

Description

Kinders sal pret hê om woorde met dieselfde eindklanke te identifiseer en te pas.

Woorde wat Rym stel jou kind op ‘n prettige manier bekend aan kort en lang vokaalfamilies sowel as agtervoegsels. Daar word van jou kind verwag om - prente wat rym - rymwoorde te pas terwyl hy die 10 selfkorrigerende 3-stuk hout legkaarte voltooi.

Hierdie speletjie sal jou kind help om visuele waarnemingsvaardighede, konsentrasie en fokus, ruimtelike bewustheid, logiese denke, probleemoplossing en hand-oog-koördinasie te ontwikkel. Sluit 8 aktiwiteite in.

Geskik vir 1-4 spelers. Ouderdomme 5+ jaar.

What's in the box
10 x selfkorrigerende 3-stuk houtlegkaarte
Instruksies

Similar products