Riek en Niek: Boek 4

Riek en Niek: Boek 4

'n Draak op 'n Skaatsplank

R 109.00

Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot
Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Die skool hou 'n talentkompetisie en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem - en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie. Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk en vir Nanja 'n les te leer?

Similar products