Rigtingwysers Vir Jou Lewenspad

Rigtingwysers Vir Jou Lewenspad

Rigtingwysers Vir Jou Lewenspad - Bybelse Wyshede Vir Koershou Deur Die Lewe Se Uitdagings (Paperback)

R 309.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 284.00
Lowest seen
R 258.00
Highest seen
R 309.00
Last change
R 25.00
First indexed
01 Jan 2023
Retailer
Loot

Description

Rigtingwysers Vir Jou Lewenspad is ’n padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik.

Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom.

Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae. Rigtingwysers Vir Jou Lewenspad is ’n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur.