Rillers: Omnibus 1
Die Speletjie + Die Vrou met die Pers Oog
Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 179.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 179.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter 'n dodelike rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het 'n donker geheim . . .