Rimpelstories Graad 2 Onderwysersgids: Graad 2: Onderwysersgids
Rimpelstories Graad 2 Onderwysersgids: Graad 2: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R 71.00
Loot · checked Today
- Average
- R 66.50
- Lowest seen
- R 60.00
- Highest seen
- R 71.00
- Last change
- -R 2.00
- First indexed
- 20 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Rimpelstories is n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.
Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.
Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook n Handleiding vir liedjies en musiek en n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Loot
Rimpelstories: Diereplesier (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2
R 106.00

Loot
Rimpelstories: Nuwe baba, Die (Vlak 2): Vlak 2: Graad 1
R 71.00

Loot
Rimpelstories: Die Towerbril: Graad 5
R 114.00

Loot
Via Afrika Tegnologie Graad 7 Onderwysersgids
R 295.00

Loot
Nuwe alles-in-een wiskunde: Graad 3: Onderwysersgids
R 481.00

Loot
Nuwe alles-in-een huistaal: Graad 3: Onderwysersgids
R 481.00

Loot
Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids
R 295.00