
Rimpelstories Graad 4 Leesboeke (Stel van 4 boeke): Graad 4: Leesboeke
Rimpelstories Graad 4 Leesboeke (Stel van 4 boeke): Graad 4: Leesboeke (Afrikaans, Staple bound)
R 452.00
Loot · checked Today
- Average
- R 452.00
- Lowest seen
- R 359.00
- Highest seen
- R 463.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 19 Dec 2023
- Vendor
- Loot
Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Nuwe Nasionale Kurrikulum in die Intermediëre Fase. Die reeks poog om die jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is. Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.
