Rimpelstories: Sandeka en die skaduwees (Vlak 4) : Vlak 4 : Graad 1

Rimpelstories: Sandeka en die skaduwees (Vlak 4) : Vlak 4 : Graad 1

R 68.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 68.00
Lowest seen
R 68.00
Highest seen
R 68.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Rimpelstories: Sandeka en die skaduwees (Vlak 4) : Vlak 4 : Graad 1

    Checked 11 days ago

    R 68.00

    View
  • Loot

    Diereplesier

    Checked 27 Sep 2026

    R 69.00

    +R 1.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Rimpelstories is n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Rimpelstories isn leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word opn natuurlike wyse geintegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook `n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook n Handleiding vir liedjies en musiek enn Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.