Ritmes En Rites

Ritmes En Rites

Ritmes En Rites - Rubrieke Vir Drumpeltye (Afrikaans, Paperback)

R 170.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 172.00
Lowest seen
R 35.00
Highest seen
R 189.00
Last change
-R 2.00
First indexed
08 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Ritmes En Rites is ʼn keur uit die koerantrubrieke van Cas Wepener wat die afgelope sewe jaar in die dagblaaie Beeld en Die Burger, aanlyn op Netwerk24, asook in Vrye Weekblad verskyn het.

Met sy pen verken hy die alledaagse lewens van Suid-Afrikaners, die netwerk verhoudings waarin hulle staan en karteer so veranderende tye.