
Rooimiere In-Die-Broek Idioom-Inkleurboek!
Rooimiere In-Die-Broek Idioom-Inkleurboek! (Afrikaans, Paperback)
R 141.00
Loot · checked 29 Sep 2026
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 132.00
- Lowest seen
- R 95.00
- Highest seen
- R 141.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 04 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
Kom kleur saam in!
Maak die potlode skerp.
Skiet daai doppies van die merkpenne af.
Lê op die gras, sit agterstevoor op ’n stoel, klim in die linnekas met ’n flits, of hang onderstebo in ’n boom.
Die tyd het aangebreek.
Kom ons kleur in!
Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.