
Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene
Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 110.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- -R 21.00
- First indexed
- 06 Jun 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.
Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.