
Saartjie Omnibus 8 (3-in-1)
Saartjie Omnibus 8 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 221.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 221.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 12 Mar 2020
- Retailer
- Loot
Description
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.
Similar products

Loot
Saartjie Omnibus 6 (3-in-1)
R 210.00

Loot
Saartjie Omnibus 7 (3-in-1)
R 210.00

Loot
Saartjie Omnibus 4
R 210.00

Loot
Saartjie Omnibus 5
R 210.00

Loot
Saartjie Omnibus 2
R 210.00

Takealot
Saartjie omnibus 2
4.9(17)R 159.00

Takealot
Saartjie omnibus: 5
5.0(13)R 145.00

Takealot
Saartjie omnibus 6
5.0(6)R 135.00

Takealot
Saartjie omnibus 1
4.8(37)R 145.00