Sagie Se Storie: 'n Drieluik

Sagie Se Storie: 'n Drieluik

Sagie Se Storie: 'n Drieluik - Is Sagie / Is Weer Sagie / Sagie Is (Afrikaans, Paperback)

R 312.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 296.57
Lowest seen
R 225.00
Highest seen
R 352.00
Last change
R 16.00
First indexed
20 May 2023
Retailer
Loot

Description

Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word eindelik hier in een band klaar vertel. Van begin tot einde.

Is Sagie het die eerste keer in 1987 verskyn, Is weer Sagie in 2013, en nou, tien jaar later, verskyn die slot in dié besonderse trilogie: Sagie is.