
Sal 'n Skilpad Op Jou Piepie?
Sal 'n Skilpad Op Jou Piepie? - En Ander Gruwelike En Grillerige Vrae Oor Die Natuur (Afrikaans, Paperback)
R 113.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 113.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 138.00
- Last change
- -R 25.00
- First indexed
- 23 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!