
Sarel Die Supervark
Sarel Die Supervark (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 17 Apr 2024
- Retailer
- Loot
Description
Hoe gemeen is dit! Die ooivaars het Ouma Breinaald se gunstelingtrui gesteel. Nou kan net Vaatjie help. Want Vaatjie het superkragte. En hy help altyd as iemand op die plaas in gevaar is. Vinnig trek hy sy kostuum aan: broek, mantel, masker. Woerts-warts verander Vaatjie in Sarel die Supervark.