Sasha Word Stil

Sasha Word Stil

Sasha Word Stil (Afrikaans, Paperback)

R 178.00−13%

Loot · checked 9 days ago

View at Loot
Average
R 204.00
Lowest seen
R 103.00
Highest seen
R 204.00
Last change
-R 26.00
First indexed
15 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

Waarom is Sasha vandag so stil? Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad, die gezoem van stemme in die winkels, die rustige gekoer van die duif in die tuin … En ’n wonderlike plan begin in haar kop broei.